Comments on: Belydenis van ‘n teësinnige “fundamentalis”

By: Hans Matthysen
Ek vind jou skrywe hierbo interresant en ek glo die Bybel is geskryf vir alle eeue en nie as geskiedenis nie. Ek beskou die duiwel as my wil, wat ek moet oorwin, sodat God se wil, in my lewe kan vervul word. Die mens sonder die Gees van God, is maar soos ‘n dier van die veld. ‘n Dier lewe vir homself, om te oorleef. Die mens word dan in sy eie dinge vasgevang, soos ‘n verslaafde en sukkel dan om uit daardie boosheid, uit te kom.