Comments on: Wat van die mense wat nooit van Jesus gehoor het nie?

By: Retha
Egon, ek lees die woorde wat jy hier skryf, maar ek verstaan dit nie. Is die aarde plat, reken  jy die Bybel noem die aarde plat? Nee Egon, met die kennis wat ons vandag tot ons beskikking het deur bv. die Internet (kan jy nie reken die Bybel noem die aarde plat nie, kan jy nie reken dis net mense met skaapwagterstatus wat oor God gepraat het nie)? Dit is vir my nie aanvaarbaar dat mense strooi stories van hulle ongelowige, oneerlike voorsêers wat nie eers feite kan nagaan glo nie. Honderde jare gelede sou ek dit miskien nog aanvaar het, omdat daar nie toe Internet of selfs gedrukte boeke was nie, maar vandag nie meer nie. Eintlik is dit tragies dat mense liegstories glo (wíl glo!) soos dat die Bybel die aarde plat noem, of dat net ongeleerdes oor God gepraat het, en dan per implikasie sommer ook glo dat Jesus en bekering onnodig is.

(Die stories van skaapwagters, sê jy? Wel, daar is een prominente skaapwagter wat in die Bybel skryf: Dawid- ‘n koning nadat hy ‘n skaapwagter was. En dan is daar herders en wyse manne (kings, sê die Engelse bybels) wat die babatjie Jesus vereer het. Dis dus ewe veel die verhale van konings as die verhale van skaapwagters! Iemand wat die een sonder die ander noem, se beeld is dalk bietjie eng.)

By: Egon
Ek lees die mooi woorde wat julle hier skryf, maar ek verstaan dit nie. Is die aarde plat? Nee mense, met die natuurwetenskaplike kennis wat ons vandag tot ons beskiking het? Dit is vir my nie anvarbaar dat mense spook stories van skaapwagters van duisende jare gelede glo nie. Hondert jare gelede sou ek dit miskien nog anvaar het, omdat julle op die “agterkant ” van die planeet woon, maar vandag nie meer nie. Eintlik is dit tragies.

By: pluim
Die menslike verwysingsraamwerk is sy eie reg ons “downfall”. En as die stelling net beperk was tot die menslike opinie is die antwoord gewis ja. Ongelukkig of eerder gelukkig werk dit so, dat mens soms gekonfronteer word in die lewe met issues wat jou dwing om antwoorde buite jouself te soek. Dis wanneer mens veral mense teekom wat na God uit”lash” en vir hom kwaad is oor alles wat volgens hulle nie pas in hulle denkraamwerk nie. En nooit dus bekommer is oor God se opinie nie, selfs nie as Hy gerieflikheidshalwe geblameer word vir dit wat verkeerd is,wanneer humanisme kontradiksie skep met wie God nou eintlik is. Die ware feit vir my is dat die mens homself nie kan red nie. Ander mag van my verskil en dis ok. Ek het hierdie waarhede ontdek die dag toe ek aan die einde van myself gekom het, toe die antwoorde wat ek gehad het nie meer sin gemaak het nie. Toe religion/godsdiens nie meer vir my antwoorde kon bied en ek uit my desperaatheid begin uitroep het na God. Dit was 1989. En ek is tot vandag nie spyt daaroor nie. Ek het ‘n visie van ewigheid. Die univers wat binne in my wese spin en ek ken ‘n hemelse Vader wat in elke behoefte van my menswees voorsien, en wat my jeug aan my teruggee.

By: Retha
Hierdie is ‘n tegniese punt. Vyf woorde ontbreek om jou stelling waar te maak:

“As “redding” in ‘n mens se verwysingsraamwerk geen plek het nie, is hierdie vrae volgens daardie mens se verwysingsraamwerk irrelevant.”

As iemand se verwysingsraamwerk g’n plek het vir redding nie, maar ewige straf is ‘n werklikheid, bly redding relevant ongeag sy verwysingsraamwerk!

By: Retha
((((Emil))))

Op ‘n kop-vlak sal ek jou vertel dat jy ‘n absoluut vanselfsprekende stelling maak. En dat ek hierdie pos maak vir mense wat wel vrae of verwarring hieroor het- en daar is baie sulke mense.

Op ‘n ander vlak kan ek jou vertel dat ek wel redding ken. Nee, ek het nog nie die hemel gesien nie. Ek verwag ook nie om dit hierdie kant van die graf te sien nie. Maar daar is Iemand wat my innerlik verander het- op maniere wat ek nie myself kon verander het nie- toe ek gebid het: “Jesus, neem my lewe oor.” Die verskil is van binne. (Ek sukkel om nie hier in “love, joy, peace” cliches te verval nie.) Hy het my selfsug verander(minder); my omgee vir ander (meer); my gelukkig wees (meer); my ervaring van die sinvolheid van my lewe (meer); my negatiewe houdings (minder).

By: Emil
As “redding” in ‘n mens se verwysingsraamwerk geen plek het nie, is hierdie vrae irrelevant.