Gebedslesse

Hierdie is 2 lesse oor gebed, of 7 kort insetsels oor gebed, vir kinders:

bid

Hier is ander idees om kinders van gebed te leer:

prayer-ideas

Hier is ‘n spesifieke les (uitgewerk deur Tania Schultz) om kinders te leer dat God gebed op verskillende maniere antwoord. Veral geskik vir jonger laerskoolkinders, maar die kans is dat 4-en 5 jariges ook die boodskap sal onthou as dit goed aangebied word:

harseer-hanna-jubel

5 Responses to Gebedslesse

  1. Hanli Rose-Innes

    Ek het vandag die lessie aangebied, vir ‘n redelik gemengde klassie – daar was BAIE min kinders in die kerk vandag, ek het ‘n drie voorskolers en een graad 3 en een graad 6 seun gehad. Dit het goed gewerk. Die groter kinders sou al die antwoorde ken so ek het nie Samuel, Elkana en Pinnina se name genoem in die les nie, en het dit gehou vir vrae vir hulle. Ek het ‘n hand-out geskep wat die kinders kon inkleur om te gebruik as boekmerk ens. asook ‘n gebedjie wat gaan oor gebed – kan ek dit vir jou e-mail? Ek weet nie hoe om attachment te stuur na jou blog toe nie.

  2. Ons gebruik ook Tania hulle se programme met groot sukses hier in die UAE – hulle het ook ons groepleiers hier kom oplei.

  3. Ek sal graag van julle gebedslesse wil hê.

  4. Katriena, klik net op die woorde “bid” “prayer ideas” of “hartseer Hanna jubel” om by die lesse te kom. (Hierdie blog wys skakels in grys en donkerrooi, nie blou en pers nie.)

  5. ek was opsoek na gebeds idees vir kinders 4-5 jaar, en hoe gelukkig was ek toe ek op julle webtuiste afkom
    baie dankie

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s