Phia le Grange skryf vandag in Beeld hoe sy ‘n “klein Kersfees met ‘n groot hart”soek, ‘n gestroopte Kersfees.

Sy skryf oor ‘n God saam met wie sy in tuin wil loop. Sy skryf oor genesing, vra hoe om die ongevoeliges die knieĆ« te laat buig voor ‘n suigeling.

Lees dit en bid.