Is ‘n akker ‘n eikeboom?

Daar is ‘n aborsie-argument wat só lui:
 
Is an acorn an oak tree?
Bedoelende dat ‘n embrio nie ‘n mens is nie, maar ‘n “potensiële mens,” soos ‘n akker ‘n potensiële eikeboom is.
Maar waar trek mens dan die streep? Is die heel eerste groenigheid wat bo die grond uitsteek as ‘n akker geplant is ‘n eikeboom? Nee, dit is nie. Volgens daardie argument sal ‘n pasgebore baba ook nie ‘n mens wees nie. Op watter punt tussen die sagte groen plantjie en die groot boom word dit ‘n eikeboom?

Akker staan teenoor eikeboom soos embrio teenoor volwassene. Nie soos embrio teenoor mens nie. Akkers is nie eikebome nie. En embrios is nie volwassenes nie. Maar menslike embrios bly mens.

2 Responses to Is ‘n akker ‘n eikeboom?

  1. Dit sou natuurlik meer akkuraat wees om ‘n hoendereier te gebruik as ‘n plant.

  2. Natuurlik ontwikkel ‘n akker in ‘n eikeboom en geen iemand het die reg om daardie akker sy lewensreg te ontneem nie. Net so het niemand die reg om ‘n embrio sy reg op lewe en privaatheid te ontneem nie. God het hom alreeds voor sy ontwikkeling alreeds by die naam geroep en so moet dit wees! Hy het ‘n reg op Lewe!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s