Wat eens op ‘n tyd by “Oor my” gestaan het

Ek is ‘n enkellopende Christenmeisie wie se kop heeltyd jaag om meer te verstaan: Ek wil my koppie toevou om God en godsdiens (die twee pas nie altyd so goed bymekaar as wat mens dalk dink nie) en wetenskap en objektiewe waarheid en ander mense se perspektief van die wêreld en my land en kuns en boeke en waardes en apologetiek en lag en liefde en my medemens.

Party mense probeer om baie te leer oor een onderwerp. Dan leer hulle meer en meer oor minder en minder, tot hulle alles weet van niks. Ek en my kort aandagspannetjie kyk na te veel dinge. Ek leer minder en minder oor meer en meer. Een van die dae, dan weet ek niks van alles!

One Response to Wat eens op ‘n tyd by “Oor my” gestaan het

  1. Kontak my asb. Ek wil jou ietsie stuur.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s