Uiteindelik het ek ‘n verskoning!

Ek het uiteindelik ‘n verskoning gekry waarom my lessenaar (by die werk) so deurmekaar is: Gister het hierdie twee items oor my lessenaar gegaan:

torna.jpg

Kyk nader, en jy sal die handelsnaam sien:

tornado.jpg 

Daar was gister twee tornados oor my lessenaar. En dis waarom my lessenaar so deurmekaar is.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s