My ander webblaaie

 

Om een of ander rede wil hierdie blog nie ‘n blogroll wys nie.
Hier is dan my twee ander webblaaie, vir diegene wat belang stel:
Hier praat ek in Engels b(l)og.
Hier maak ek prentjies bymekaar-meestal skanderings van my papierpop-versameling.
(As mens dit in kleur uitdruk, kan mens weer papierpoppe daarvan maak.)

One response to “My ander webblaaie

  1. Hi jy, miskien moet jy so bietjie raad by Dellie gaan vra, ek is seker sy sal jou kan touwys maak oor die blogroll wat nie wil wys nie.

    http://delliesedinge.wordpress.com en ek is seker sy sal nie omgee as jy haar mail nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s