Ek volg Jesus, want …..

God het my gemaak, en Hy weet wat my potensiaal is. Hy weet hoe om die beste uit my te kry. Ek gee eerder my lewe aan Hom wat weet hoe om my heel te hou/ heel te maak/ die beste uit my te kry, as aan enigeen anders.

2 responses to “Ek volg Jesus, want …..

  1. Daar is niks fout met jou inskrywings nie. Mense is lui om te comment. By my blog gaan dit dieselle. Almal lees maar niemand sê iets. LOL!

  2. Dis darem ‘n cool gedagte ne, om eerder jou lewe aan Hom te gee as aan enigeen anders!🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s