pilatus

One response to “pilatus

  1. Marinda Meyburgh

    Ons gaan die Paasnaweek as ‘n gesin met kinders en kleinkinders weg. Ek wil graag vir die kleinkinders die storie van Jesus vertel en hulle aktief laat deelneem aan Nagmaal en dan die prente inkleur.
    Ek was 7jr oud toe ek vir eerste keer in die Sondag Skool gehoor het dat Jesus gekruisig is.Ek was tot in die dieptes van my siel geskok om te hoor dat hulle Liewe Jesus gekruisig het wat net goed is.
    Ek het geloop en huil tot by die huis. By die huis gekom het Ma gesien ek is ontsteld en gevra wat dan fout is? Ek het haar vertel. Toe deel sy my die goeie nuus mee dat Jusus weer opgestaan het!
    O ek was so bly. Van daardie tyd af was die hele Paas verhaal vir my baie kosbaar. En ek wil graag hĂȘ dit moet net so kosbaar vir my kleinkinders wees.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s