Papierpoppe het geskuif

Ek sien nie minder nie as 5 mense het gister by my blog uitgekom met die soekterm “papierpop.”

As jy na my papierpoppe soek, ek maak hulle deesdae hier bymekaar: Paper dolls and other paper toys

4 responses to “Papierpoppe het geskuif

  1. Retha, ek het al 4 papierpoppe uitgesny, tyd net bietjie min, maar sodra ek klaar is met my projek kom wys ek vir jou!­čśë

    Dankie weer dat jy aan my gedink het..

  2. Ek’s bly jy hou daarvan. Watse 4 het jy gemaak? Ek glo minstens 1 sal die Betsy Boop wees wat ek jou gestuur het!

  3. Irma Toerien

    Ejk wil baie graag papierpoppe vir my kleindogter koop. Waar kan ek soiets in die hande kry?

  4. Irma, ek’t geen idee waar mens in SA nuwe papierpoppe kan koop nie. Mens kan op e-bay, Dover en talle ander plekke oorsee dit bestel, maar dan kos die posgeld meer as die pop.

    Jy kan papierpop-internetprente (van my papierpop-blog, of http://www.origamibears.com, of elders) uitdruk op papier, en dan die pop (nie klere nie) op stewige karton plak. Jy kan selfs jou papierpop-prente op flash drive na ‘n kopieer-plek vat. Hulle drukwerk hou gewoonlik langer voor dit verbleik as tuisdrukkers s’n.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s