Hoekom is party mans sulke varke?

male_pigHier is alweer een van daardie stories. Meisie loop agter ou aan. Ou behandel haar heeltyd sleg. Sy slaap by ou. Sy kla op die Internet dat hy ‘n vark is.

 

Newsflash: As jy mans wil ontmoet wat nie varke is nie, meisie, moenie slaap by mans wat varke is nie. Mans wat varke is, is grootliks varke oor hulle daarmee wegkom. As hulle kan kry wat hulle wil hê (seks) terwyl hulle varke is, hoekom sal hulle verander?

 

Wel, dis my beskeie opinie.

 

Of soos Vox Day dit stel: if women truly wish for men to stop behaving like pigs, it would be wise to stop providing positive incentive for men to behave like pigs. As long as women have sex with men who are pigs and turn down the boring nice guys, guess what? Some men who aren’t completely clueless may actually notice this and behave accordingly on the off chance they happen to be interested in having sex at some point in the future.

 

Duh!

8 responses to “Hoekom is party mans sulke varke?

  1. Party mans is seker varke, vir dieselfde redes dat sekere vroue varke is.

  2. Varke is maar oral.

    (Ek wil graag kommentaar lewer by die vorige post, maar die comments is gesluit.)

  3. Emil let op hoe versigtig “party” ingesluip het😉

    Meng jou met die semels …

  4. O gits, ek wil ook nog kommentaar gaan lewer oor die Bere. Ek het so saam my inskrywing oor Israel in my Hebreeuse Ou Testament die stukkie gaan bestudeer, en ‘n hele boel dinge in my kop oor die boodskap en konteks wat ek graag wou toets het. Retha, klink my jy het bietjie vies geword vir ons?

    Ok, ek sal ‘n skrywe daaroor op my blog plaas.

  5. Maar natuurlik is die woord “party” daar, Emil! Alle mans is mos nie eners nie!😉

    Vies geword vir julle? Dis nie hoe ek dit sou stel nie.

  6. …ek was ook bekommerd.

  7. Ek wou ook by die vorige post kommentaar gelewer het.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s