“Oor my” is opgedateer

Die bewoording op die “Oor my” blad is verander. Gaan kyk maar as dit jou interesseer.

5 responses to ““Oor my” is opgedateer

  1. Retha is dit nie ‘n bietjie ironies dat jy Solomon ibn Gabirol aanhaal wat ‘n ander geloof gehad het as wat jy het nie? Se^ nou maar hy was ‘n ateistiese filosoof, sou jy hom nog steeds aangehaal het?

  2. Ai, Andrew

    Dink jy regtig dat ek net die opinies van Christene soos ek sal glo of aanhaal?

  3. Nee, nie meer nie. Mooi so!🙂

  4. Ek is maar soos Sokrates: ek weet dat ek nie weet nie. Dus is ek ‘n idoot. So be it.😉

  5. Emil, troos jou daaraan dat jy volgens Salomon Ibn Gabirol ‘n kind is, nie ‘n idioot nie.🙂
    Party mense dink almal is mense wat nie weet nie: “I believe what really happens in history is this: the old man is always wrong; and the young people are always wrong about what is wrong with him. The practical form it takes is this: that, while the old man may stand by some stupid custom, the young man always attacks it with some theory that turns out to be equally stupid.” -GK Chesterton.
    Ek dink ek is gedurig verkeerd oor baie dinge, maar mens vorder (soms) deur te weet jy is verkeerd en dan vrae te vra. Soos die Chinese spreekwoord sê: “He who asks a question is a fool for 5 minutes. He who don’t is a fool for the rest of his life.”
    Maar nogtans is daar iets soos waarheid, en mens hoef nie dit wat jy weet te ontken nie. “By all means be open-minded, but not so open-minded that your brain falls out.” (Ek weet nie wie dit oorspronklik gesê het nie. Dit word toegeskryf aan Bill Bennett, Alan Ross Anderson, Carl Sagan, Stephen A. Kallis, Jr., Lawrence Ferlinghetti, Jacob Needleman, Richard Feynman, Arthur Hays Sulzberger, “Old Indian saying”, Richard Dawkins, Bertrand Russell, James Oberg…..)

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s