Kort stukkie onthou

 Koerante vertel Beatrice Arthur, Amerikaanse aktrise wat Dorothy Zbornakin Golden girls gespeel het, is oorlede. Hier is 2 aanhalings wat ek uit Golden Girls onthou:

Dorothy:  “I only smoke after sex.”

Blanche:  “That way, one packet would last you a lifetime.”

 

Dorothy se ma probeer ‘n argument met haar beeindig: “I whove you!” (“I love you, uitgespreek soos sy gedoen het toe Dorothy ‘n klein dogtertjie was.)

Dorothy:  “Too whittle, too whate!”

2 responses to “Kort stukkie onthou

  1. Ai tog, fond memories. Ek het haar (en die ander Golden Girls) baie geniet. R.I.P. Bea Arthur.😦

  2. RIP

    Saam hulle het ons lekker gelag! Klassiek, die sê-ding oor rook!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s