Op missie vir die Koning

die-chroniken-von-narnia-der-konig-von-narnia-wallpapera

Ons is hier vir ‘n rede. Ons is deel van ‘n oorlog tussen lig en donker. Ek kom gister af op hierdie inspirerende toespraak (met verwysings na Lord of the Rings en Narnia) deur Anthony Horvath. Koningskinders mag nie moed opgee nie.

5 responses to “Op missie vir die Koning

  1. Die son van geregtigheid sal altyd die verduistering deurbreek!

  2. ‘n Symboliese prent van ‘n vrou met ‘n pyl en boog en die woord “oorlog” in die text onder dit. Ons sal die ironie met die vorige inskrywing vergewe.

    Assalaamu alaikum

  3. Ai, Andrew

    Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen … elke gees en wat heers oor hierdie sondige wêreld, teen elke bose gees in die lug. (Efes 6)

    Ons voer nie die stryd met menslike wapens nie… Die wapens van ons stryd is nie die wapens van die mens nie, maar die kragtige wapens van God wat vestings kan vernietig. Daarmee vernietig ons die redenasies en elke hooghartige aanval wat teen die kennis van God gerig word. Ons neem elke gedagte gevange om dit aan Christus gehoorsaam te maak. (2 Kor 10)

    En ons wapens?

    waarheid … vryspraak … die bereidheid om die evangelie van vrede te verkondig … geloof … verlossing … die Woord.

    As jy wil skrik wanneer Christene oor oorlog praat, maak seker jy verstaan waarteen ons oorlog maak, en waarvoor jy skrik.

    (En die prentjie hierbo met ‘n oorlogswapen, dan? Dit kom, soos jy ook weet, uit ‘n simboliese storie, veldslae is simboliek daarin.)
    —————–
    Andrew, onthou jy nog die e-pos wat jy my gestuur het op die 16de Maart? Het jy van plan verander?

  4. Hi Retha,

    Superstitious beliefs are deadly enough without having to take up physical arms.

    http://www.startribune.com/lifestyle/health/44594367.html?elr=KArksUUUycaEacyU

    This is what makes me ‘skrik’.

    On our email exchange; I strongly advise that you not read my last comment on Emil’ blog “Waar die argument my lei III“. You have succeeded in forcing me into self censorship on your blog but elsewhere I can speak freely.

    Thanks for correcting my poor spelling and don’t worry, I’m not staying.

  5. We agree! False beliefs can be deadly. Some false beliefs make me “skrik” too… The false belief that there is no God is among the potentially deadly false beliefs. So is the false belief that “there is no evidence for the existence of God” (even more so if spiritual death counts too.) Perhaps, then, we should argue against false beliefs.

    But there is a problem with that. The problem, as I see it, is that even true beliefs can be deadly. Many a murderer, for example, has the entirely true belief that they can commit a crime without getting caught. They often also have the true view that they can gain something from the murder, for example if said murder is connected with robbery.

    In case of the former (false deadly beliefs) I try to understand and teach truth, and encourage others to do the same. In the case of true but deadly beliefs, I try to give a ground why some actions are immoral. And I can see no real ground for morality, except for a law-giver.(For more on that last sentence, go here https://gelowigenondersoekend.wordpress.com/2008/10/26/kan-iemand-%e2%80%98n-goeie-mens-wees-sonder-god/ .)

    Oh, I wasn’t correcting your spelling. “Simboliese” was emphasised for it’s meaning.

    —-
    Vir die ander persone hier: Ek het Andrew “tot self-sensorskap gedwing”(glo hy) deur hom te verbied om weer ‘n sekere stelling hier te maak, want daardie stelling is reeds hier verkeerd bewys. Hy glo sy standpunt teen alle bewyse in, en tree nie eers in gesprek oor die stellings wat syne verkeerd bewys nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s