Aborsies is nie veilig nie

Ek lees gister die woorde op ‘n advertensie: SAFE ABORTIONS
Veilige aborsies? Mens kry ewe min ‘n veilige aborsie as ‘n veilige galgtou of ‘n veilige elektriese stoel. Die punt van ‘n aborsie is om dood te maak. Dit maak dit die presiese teenoorgestelde van veilig.

5 responses to “Aborsies is nie veilig nie

  1. Sal daar ooit iets so wonderbaarlik en pragtig wees soos ‘n baba en geboorte? hoekom moet die mensdom dit ook verwoes?

  2. ek soek opinies oor saamwoon voor die huwelik. Asb nodig vir ‘n Taak ek is 17 jaar gr12

    Dankie

  3. ek soek opinies oorsaamwoon voor die huwelik. Asb nodig vir ‘n Taak ek is 17 jaar gr12 Dankie

  4. Ted, jy hoef nie als dubbel te skryf nie.
    Ted, jy hoef nie als dubbel te skryf nie.😉

    In die kommentaar by hierdie skakels, en onderaan die koerantartikels waarna ek skakel vanuit hulle(skakels hier is grys en donkerrooi, nie blou en pers.)

    https://gelowigenondersoekend.wordpress.com/2009/11/29/889/
    https://gelowigenondersoekend.wordpress.com/2009/12/06/herbesin-oor-saamwoon-2/
    https://gelowigenondersoekend.wordpress.com/2009/12/10/herbesin-oor-saamwoon-3-statistiek/

    Goed gaan met jou taak!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s