Apologetiek- want die ewigheid maak saak

Die blog 4simpsons se Opskrif is “Eternity matters”. Hier is ‘n paar voorbeelde van hulle apologetiek-afdeling:

1) Logiese en praktiese redes om jou geestelike soektog by Christenskap te begin – van die toetsbaarheid daarvan, tot die ewige gevolge van verskillende gelowe. Persoonlik vind ek dat veral die minimale feite benadering daarin iets is vir elke volwasse gelowige om te ken.

2)”Extraordinary claims require extraordinary evidence”- die bewyse vir Christenskap versus bewyse vir godlose teorieë oor hoe lewe ontstaan het.

3) Wat as jy die verkeerde geloof kies? Daar is goeie redes om te glo Christenskap is reg.

4) ‘n Vinnige cut-and-paste reaksie (4 vinnige reaksies) op mense wat jou probeer herinner aan mense wat nare dinge gedoen het in die naam van Christenskap. Op my Engelse blog het ek onlangs bespreek waarom punt 1- don’t judge an ideology by those who violate its tenetsnie die “No True Scotsman fallacy”is nie.

One response to “Apologetiek- want die ewigheid maak saak

  1. ons oefen nou al vir die ewigheid…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s