Wow, as dit so is!

Volgens hierdie inskrywing het elke Israelietiese fees se datum ‘n parallel in die ontwikkeling van die ongebore baba. Pasga was byvoorbeeld op die 14de van die eerste maand, en ‘n vrou se eier verskyn op die 14de dag van haar siklus, ens.

Sulke ooreenkomste, as dit so is, móét beplan wees deur ons Skepper…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s