Ateïsme as godsdiens en bles as haarkleur

Ateïsme is ewe min ‘n godsdiens as wat bles ‘n haarkleur is – Ateïstiese slagspreuk

Miskien moet mens enige ateïs wat daardie stelling verkondig verban van godsdiensforums of godsdiensblogs af? Want hy erken self hy bly nie by die onderwerp nie.

4 responses to “Ateïsme as godsdiens en bles as haarkleur

  1. Please cease with your blasphemy

    1 Timothy 2:
    A woman should learn in quietness and full submission. I do not permit a woman to teach or to assume authority over a man; she must be quiet. For Adam was formed first, then Eve. And Adam was not the one deceived; it was the woman who was deceived and became a sinner. But women will be saved through childbearing— if they continue in faith, love and holiness with propriety.

    Retha: 05/17 gepubliseer op versoek

  2. To “Please cease with your blasphemy”:
    You gave an English reply, not on the thread topic at all, to this post. If you answer on a thread where your response is on topic, I will gladly publish your response and discuss it. My response will come from my love for God and the gospel. Please, tell us what you think, on the piece you respond to, so it can be seen in context. Don’t just cut and paste a verse, but also tell us what you learn from the verse.
    Meanwhile: this: http://biblicalpersonhood.wordpress.com/2011/02/24/16-reasons-to-be-careful-when-reading-1-timothy-211-15/
    Ps: I’ll leave this here for a day or two before deleting it.

    Retha: 05/17 Nie uitgevee op versoek

  3. Ag moet tog nie so streng wees nie Retha, relax en geniet die lewe so bietjie. Plaas maar “Please cease with your blasphemy” se kommentaar dat ons weer vir ‘n slag ‘n gesprek kan volg … dis so stil op jou blog jong.

  4. Dit was nie ‘n gesprek nie, Andrew. Net ‘n cut-en-paste bybelgedeelte. (Een van die moeilikstes in die bybel, want die gesigwaarde-betekenis is teenstrydig met talle ander dinge in die bybel.) Maar dis nou terug.

    En nog so ‘n opdraende skoppie teen die vertalings in: http://biblicalpersonhood.wordpress.com/2011/05/10/1-timothy-211-15-my-cut-and-paste-answer

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s