Daai seekoei lieg!

Wat sê die wet oor advertensies wat nie waar is nie? Is daar ‘n plek waar mens kan gaan aandring om ‘n geadverteerde produk teen ‘n geadverteerde prys te kry?

Byvoorbeeld, veronderstel jy kry ‘n advertensie op jou selfoon: “Spaar +/- R358 per maand op versekering – SMS Hippo na [nommer].” En veronderstel die ontvanger van daardie advertensie is iemand wat nie ‘n sent op versekering spandeer nie. Kan hy aandring dat hulle hulle advertensiebeloftes nakom en hom versekering teen minus R358 per maand, of te wel hulle verseker hom en betaal hom R358 per maand uit, aanbied?

Hippo het inderdaad vir iemand wat ek ken so ‘n boodskap gestuur, en ek is doodseker Hippo is nie bereid om hulle advertensiebelofte na te kom teenor haar nie…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s