Paulus, die rebel?

As jy enigiets in my vorige inskrywing oor Paulus waardeer het, sal jy dalk hierdie nog meer waardeer: Paul’s Male Chauvinism

Daar is dinge wat vir ons chauvinisties of pret-bederwend lyk in Paulus se skrywes, wat vir daardie kultuur heel anders kon lyk. Ons is dalk verbaas dat vroue in Korinte gevra word om hooftooisels te dra, maar die Korintiese vroue kom uit ‘n kultuur waar net respektabele getroude vroue dit mag gedra het. Die vrou van wie dit gevind is dat sy haar man verkul, of die vrou wat in prostitusie ingedwing is – algemeen in daardie wêreld – mag nie. As alle vroue in hulle byeenkomste hooftooisels dra, waar hooftooisels die simboliese betekenis van respektabelheid het, beteken dit dat Paulus vroue met waardigheid wou klee.

Die artikel het drie sulke voorbeelde uit Paulus se skrywes in. Dit het trane in my oë gebring: Hoe kan ek die liefdevolle hart waarmee God die Bybel geinspireer het so miskyk het in hierdie gedeeltes van Paulus? Geen wonder mense was suspisieus oor hierdie nuwe groep wat Christene genoem was nie. Hulle wou dan die hele samelewing omkeer!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s