‘n Anderster stiltetyd

Nou die dag het ek moeg gevoel. Te moeg om regtig die Bybel te bestudeer. Toe teken ek hoe ek voel, skryf wat ek in die Bybel wil onthou, en teken ietsie om my te herinner aan die waarheid.

wings as eagles

Die prentjies is niks om mee te spog nie. Ek wys dit om ‘n voorstel te maak: As jy visueel ingestel is, kan hierdie manier van doen jou dalk soms in jou stiltetyd help.

2 responses to “‘n Anderster stiltetyd

  1. Retha wat ‘n wonderlike manier om stilte tyd te hou, dit maak sin vir my want partykeer sit mens net en niks gebeur nie, hierdie is wonderlik!

  2. Dankie, Gerhard! Die idee is om die boodskap te visualiseer en so te onthou, nie soseer om te teken nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s