Monthly Archives: September 2014

Onderdruk sekere “Christelike” groepe Bybelwaarhede waarvan hulle nie hou nie?

Ek het eentyd geskryf hoe dit ‘n opdraende stryd is om te wys dat die Bybel gelykheid voorstaan, omdat dit voel die hele taal geskryf is ter wille van onderdrukking van die waarhede oor gelykheid. Daar is nou klaarblyklik ‘n hele boek oor min of meer daardie tema uit. Ann Nyland se “More Than Meets The Eye: The Campaign To Control Gender Translation In Bibles” word so beskryf:

Politically powerful lobbyist groups such as Council on Biblical Manhood and Womanhood and Focus on the Family have controlled the release, and even the content, of certain Bibles, while producing and promoting their own Bible versions. Lees voort