Onderdruk sekere “Christelike” groepe Bybelwaarhede waarvan hulle nie hou nie?

Ek het eentyd geskryf hoe dit ‘n opdraende stryd is om te wys dat die Bybel gelykheid voorstaan, omdat dit voel die hele taal geskryf is ter wille van onderdrukking van die waarhede oor gelykheid. Daar is nou klaarblyklik ‘n hele boek oor min of meer daardie tema uit. Ann Nyland se “More Than Meets The Eye: The Campaign To Control Gender Translation In Bibles” word so beskryf:

Politically powerful lobbyist groups such as Council on Biblical Manhood and Womanhood and Focus on the Family have controlled the release, and even the content, of certain Bibles, while producing and promoting their own Bible versions.

They claim that certain Bible versions that translate gender accurately have neutralized masculine gender in an attempt to be politically correct. Yet such masculine gender did not in fact appear in the original languages of Scripture, only in the traditional English translations of the last few centuries. The lobbyists promote the view that women are by nature subordinate to men. Such groups rely upon misinformation about basic grammatical principles as well as upon mistranslation of common Greek words…

Bogenoemde paragraaf is, sovêr ek kan vasstel, waar: Ek kry die bevestiging van die Bybelskoliere wat ek lees. Maar ek kan dit ook sien deur …

> verskille tussen vertalings,

> watter vertalings goedgekeur word deur CBMW (Council on Biblical Manhood and Womanhood) en FotF (Focus on the Family) > Inligting in Bybelkonkordansies

…te vergelyk.

Wat doen mens as die Bybel vertaal word om ‘n agenda te pas? Moet ‘n mens bloot versigtiger Bybel lees, of is daar meer wat mens kan doen? En hoe behoort sulke onderduimse taktieke mens vertroue in dit wat jou medegelowiges leer (“teach”, nie learn” nie) te beinvloed?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s