Monthly Archives: Desember 2016

Geseënde Kersfees: Gratis volwasse inkleurprentjie

Geseënde Kersfees vir al my lesers. My persentjie vir julle is ‘n volwasse inkleur-Bybelvers om uit te druk.

gal5_22_23Mag julle Christus se genade, die liefde van die Vader, en die gemeenskap van die Heilige Gees in hierdie tyd en altyd ervaar.
Van Retha Faurie

Advertisements