Monthly Archives: November 2017

Gratis kinderlesse vir advendstyd

As jy in hierdie tyd lesse moet aanbied vir kinders, loer gerus hier in. Die uitgewer van “Lesse wat Leef” het ‘n blog oor kinderbediening, en gee lesse weg om kinders met die Kersboodskap te bedien.

Aanbod geldig van 1-30 November.Kersfees