Ek soek U

Ek soek U krag, maar dit wil nie kom.
Ek soek U raad, maar U stem bly stom.
Ek soek U wil, maar my pad is skeef.
Ek soek U, Heer, dat U in my leef.

Ek soek U krag, neem my swakke hand.
Ek soek U raad, vêr bo my verstand.
Ek soek U wil, want dit is so reg.
Ek soek U, Heer, wys vir my die weg.

Ek vind U krag, en ek staan verbaas.
Ek vind U raad, voor U wysheid dwaas.
Ek vind U wil, en U werk deur my.
Ek vind U, Heer, ja, U sal my lei.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s