Leer hulle om alles te onderhou

teach

Hierdie bladsy skakel na idees en motivering vir kategete, Sondagskool-onderwysers, groepleiers vir kinderselgroepe en kinderkerk, ens.

Gedagtes

Slegs vir kinders- die belangrikheid van kinderbediening

Is dit net ouers wat kinders van God moet leer? Ek het al die idee gehoor, en vind dit onbybels

Is afsonderlike kinderdienste ‘n goeie idee?

Hoe weet ons Christenskap is reg? Dit sal veral vir tieners baat om te weet geloof in Christus het ‘n basis in feite.

Gedagtes oor wat mens vir tieners oor seksualiteit en hulle geloof gesels, 1 en 2 (Hierdie punt is bloot gedagtes, ek is geen kenner nie.)

Kerkwees gaan nie oor programme nie

Hulpmiddels vir lesse, direk

 Liedjies: Dankie, Deel met niemand, Fillipense 4, Moenie kla, My B-Y-B-E-L, My God is so groot – met nog eienskappe van GodDie wyse man bou sy huis op die rots – ekstra vers,

Prente: Webblad met gratis prente vir meeste Bybelverhale (Een tekortkoming van die webblad is dat prente dikwels net mans inhet in tonele waar mans, vroue en kinders betrokke sal wees, maar dis nogtans ‘n baie nuttige webblad.); Die sondeval; Kerstoneel-handwerk – ‘n aktiwiteit vir kinders;

Lesse, verhalend: Hanna en Samuel 1 en 2, Jona, Kruisiging

Lesse, tematies: Bybel lees, Evangelie- kort opsomming, Gebed, Getuig

Ander: Swaarddril – ‘n Bybelkennis-aktiwiteit wat kinders die Bybel leer gebruik, geskik vir gebruik enige tyd wat kinders verse opsoek, Tuingraf – hoe kinders ‘n model kan maak.

Hulpmiddels te koop, skakels en ander sake in verband met bestaande hulpmiddels

Evaluasie van kategesereekse: Lesse wat Leef, Paidion, Modkats Gr. 1-6 lesse, AJK Gr. 1-6 lesse, LP3, Opsomming van Gr.1-6 evaluering, skakels (nie evaluering) na hulle tiener- en kleutermateriaal

Bronne vir hulpmiddels 1, 2, 3,

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s