Tag Archives: getuienis

Oorvloed van opinies oor Geen-God-busveldtog

Daar is tans ‘n advertensieveldtog op Britse busse met die volgende bewoording:

Heelwat mense het al hulle opinies gegee daaroor. Hier, hier, hier en hier is ‘n paar van daardie opinies. Hier is my opinie:

bus

Aangesien ons nou op die “lewe”in oorvloed” onderwerp is, hoe verstaan jy “lewe in oorvloed?

Ek volg Jesus, want …..

God het my gemaak, en Hy weet wat my potensiaal is. Hy weet hoe om die beste uit my te kry. Ek gee eerder my lewe aan Hom wat weet hoe om my heel te hou/ heel te maak/ die beste uit my te kry, as aan enigeen anders.