Tag Archives: kreatief

Kennisgewing- vir mense wat Kersfees handwerk vir kinders soek

Ek sien daar is mense wat by hierdie blog uitkom deur te soek na “Kersfees prente vir kinders.” Ek is van plan om oor die komende week of 2 ‘n paar Kersfees-handwerkies vir kinders op my Paper dolls and Toys blog te pos.

Hier is die eerste daarvan: http://paperdollsandtoys.wordpress.com/2008/12/08/merry-christmas-a-nativity-scene-for-you/

Gaan dus soontoe as daardie tema jou by my blog uitbring.