Tag Archives: skakels

My ander webblaaie

 

Om een of ander rede wil hierdie blog nie ‘n blogroll wys nie.
Hier is dan my twee ander webblaaie, vir diegene wat belang stel:
Hier praat ek in Engels b(l)og.
Hier maak ek prentjies bymekaar-meestal skanderings van my papierpop-versameling.
(As mens dit in kleur uitdruk, kan mens weer papierpoppe daarvan maak.)