Monthly Archives: Januarie 2014

Liedjie-woorde: vir kinderbediening

children-singing-hiHierdie is ‘n paar liedjies waarvoor ek op ‘n stadum ekstra verse geskryf het. Dalk kan jou gemeente iets hiervan gebruik:

Dankie (“Dankie vir elke nuwe môre”)

Dankie vir Jesus aan die kruis/ dankie, U stuur die Heil’ge Gees/

Dankie dat U(-u) my so liefhet/ ek U kind kan wees Lees voort