Geseënde Kersfees, almal

dreamingofpeace1adreamingofpeace2aEk wens al my blog-lesers ‘n geseënde Kersfees en ‘n voorspoedige Nuwe Jaar toe. Bestuur veilig. Rus goed uit as jy die kans kry. Mag die Here julle seën.

 

Van Retha

 

Of dalk moet ek dit stel soos my prokureur aanbeveel:

 

Please accept with no obligation, implied or implicit my best wishes for an environmentally conscious, socially responsible, low stress, non-addictive, gender neutral, celebration of the summer solstice holiday, practiced within the most enjoyable traditions of the religious persuasion of your choice, or secular practices of your choice, with respect for the religious/secular persuasions and/or traditions of others, or their choice not to practice religious or secular traditions at all. Along with a fiscally successful, personally fulfilling, and medically uncomplicated recognition of the onset of the generally accepted calendar year 2009, but not without due respect for the calendars of choice of other cultures whose contributions to society have helped make our nation great, and without regard to the race, creed, colour, age, physical ability, religious faith, choice of computer platform, or sexual preference of the wishee.

——–

 

Naskrif: Hierdie papierpop uit Contemporary Doll Collector hoort dalk eerder op hierdie ander blog van my, maar die prent van die leeu en lam van Jesaja 11 wat saam wei maak dit iets besonders.

7 responses to “Geseënde Kersfees, almal

  1. Retha, en ‘n geseënde Kersfees vir jou ook, vol met God se seëninge!

    “Dreaming of Peace” inderdaad!

  2. Retha ek hoop dat jy en jou geliefdes ‘n baie aangename Kerstyd gaan he. Ek gaan nou eers groet tot volgende jaar. Dit was baie lekker om hier by jou te kuier en ek sien uit daarna om volgende jaar weer hier by jou te lees en te redeneer.😉

  3. Retha
    Baie dankie vir hierdie wense en ek wil ook dankie sê vir jou en jou manier van redenasie – dis oopkop!
    ‘n Wonderlike Feesgety aan jou en jou geliefdes.

  4. Retha, ‘n mooi en vreugdevolle Kersfees vir jou en tonne voorspoed vir 2009. Dankie vir al die interessante gesprekke wat jy so inisieer. 8)

  5. Retha,

    Mag hierdie feesgety vir jou besonders wees… Vol lieflike ervarings en sommer nog baie nuwe gedagtes.

    Groete,
    Michael

  6. Retha ‘n Geseënde Kersfees en voorspoed vir 2009 ook vir jou en jou geliefdes!

  7. Mag hierdie Christusfees vol liefde wees vir julle. ‘n Baie geseënde Kersfees vir jou en jou familie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s